Godsdiens en Reiki

Ek wil graag bietjie meer uitbrei oor Godsdiens, veral Christenskap, en Reiki. Daar is ‘n wanindruk dat Reiki praktisyns, en mense wat Reiki behandelings ontvang, nie Godsdienstig is nie en selfs dat hulle hulself “oop maak vir die duiwel”. Niks kan verder van die waarheid wees nie. Godsdiens kan vereenselwig word met Reiki want ditContinue reading “Godsdiens en Reiki”